Ons gesels op dié lys oor Afrikaans en taal in die algemeen. "Taalgesprek" is 'n besonder lewendige kletslys, waar die humeure soms opvlam, maar dit geskied altyd in 'n goeie gees. Jy kan die lys stilswyend geniet, aktief deelneem of dit as blitsvinnige, gratis naslaanbron gebruik. Die lede reageer gewoonlik in 'n japtrap. Enige taalkwessies word bespreek en neologismes word voorgestel.
Jy kan 'n verskil maak deur deel te neem, want van die lede is topmedewerkers aan die "AWS" en senior woordeboekmakers.
... Gerhard: Laat my dink aan daardie grappie wat eenkeer op my graplys was, uit Pieter Schoombee se grapboek: Die kroegkouse sit in Ventersdorp se kroeg ('n
George Starita sê op Greyeo(Groter Yeoville)-gesprekslys: “. . . Incidentally, complaining about noisy Ethiopians does not make one anti-foreigner, though
Plek-plek bestaan die goeie ou gewoonte nog om oor ¢n prys te knibbel (Engels bargain, haggle). Dit kan nie stry, kibbel of knabbel genoem word nie.
Cornelis: Dis altyd interessant en vermaaklik om te lees wat leke oor ander tale as hul eie en oor transkripties en transliterasies ontdek. Vermaaklik bedoel