Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 21579 - 21608 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
21579
Samuel, Jare gelede het 'n bekende taalkundige (sy naam het ek nou vergeet) vir my die volgende riglyn gegee: As jy sê: die wit gebou, en nou weet jy nie of...
Leoni
leoni@...
Send Email
Mar 1, 2002
9:19 am
21580
Leon 'n Kollega van my vra na die skryfwyse van 'n kop in Sake-Beeld van Dinsdag 26 Februarie (bladsy 3). Nuwe R24 m.-sentrum gee houtbedryf reuse-hupstoot. Sy...
Elna Redelinghuys
elnaroos
Offline Send Email
Mar 1, 2002
9:33 am
21581
Karin Ek lees nou oor etenstyd vandag se Beeld en sien die talle foute in die advertensie wat deur Pam Golding geplaas is (op bl 5). Is daar niemand wat dié...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Mar 1, 2002
12:00 pm
21582
Ek stem selde met Samuel saam, maar dié keer is ek 100% aan sy kant. My eie reël werk so: as die eerste deel van so 'n b nw onteenseglik 'n bywoord is (soos...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 1, 2002
3:30 pm
21583
Stef, ag dis tog jammer hulle soek 'n resident. Anders het ek en jy dalk vuis geslaan hieroor! ... From: "Karin Bloem" <KarinB@...> To:...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 1, 2002
3:32 pm
21584
GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en SAPD by http://go.to/samagte Daar is ook 'n geselsgroep...
rsaboy1
Offline Send Email
Mar 1, 2002
9:56 pm
21585
Pieter, dink net hoe sou hulle geblom het as ek en jy as 'n span daar sou kon instap. En dan het ons nog vir Karin ook by ons! Die moeilikheid is net dat hulle...
Stef Ferreira
stefanf@...
Send Email
Mar 4, 2002
12:03 pm
21586
Samuel: Hier by ons poog ons om so ver moontlik nie die woord "balans" te gebruik waar "saldo" sal deug nie. So word "saldo" amper deur die bank by ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 5, 2002
2:50 pm
21587
Die weerberig sê: "weerstoestande wat gevaarlik is vir die ontstaan van veldbrande". Dit moet tog sekerlik wees "weerstoestande wat bevorderlik is vir die...
Andrew
andrewj@...
Send Email
Mar 5, 2002
3:14 pm
21588
Hoe goed is julle feëverhaalkennis, asb? My teks (in Engels) het die naam Raponsel - wat vir my verkeerd lyk. Ek ken 'n Rapunzel - maar is dit die Duitse...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 5, 2002
5:15 pm
21589
Tony, help asb, watter een is deesdae die enigste vorm? Iemand anders wat weet, kan ook maar sê! Dankie P Tony, help asb, watter een is deesdae die enigste ...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 5, 2002
5:30 pm
21590
Rapunzel is die meisie se naam in Engels - skynbaar is sy Raponsie in Afr. En Repelsteeltjie is heeltemal 'n ander storie. Uit my vrou se boek oor "Fairy...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 5, 2002
5:31 pm
21591
Cliff Smuts Raponsie is die Afrikaanse naam van Rapunzel (wat blykbaar ook die naam in Duits is. En Repelsteeltjie is BESLIS 'n heel ander...
Cliff Smuts
csmuts@...
Send Email
Mar 6, 2002
12:08 am
21592
As dit sustainable development is, is volhoubaar reg. Erkende term in omgewingsbewaring en nywerheidsontwikkeling. Volgehoue = sustained. Stef Gerda: Dankie,...
Gerda Naude
wilgerus
Offline Send Email
Mar 6, 2002
12:32 am
21593
Samuel: Ek moet bieg ek ken nie die name van dorpe in die Limpopo-popo provinsie nie, en nou kry ons 'n advertensie met dié name in. Kan julle vir my sê ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 6, 2002
12:43 am
21594
Tony, help asb, watter een is deesdae die enigste vorm? Iemand anders wat weet, kan ook maar sê! Dankie P Gerda: Sover my kennis strek is dit Iscor. Ek weet...
Gerda Naude
wilgerus
Offline Send Email
Mar 6, 2002
1:32 am
21595
Dis Iscor in Engels én Afrikaans, Pieter. Groetnis Stef...
Stef Ferreira
stefanf@...
Send Email
Mar 6, 2002
1:48 am
21596
Cliff Smuts Na die beste van my wete is dit deesdae amptelik Iskor (en Eskom), hoewel ek ook al Iscor (en Escom) teëgekom het. ... From: Pieter Taljaard...
Cliff Smuts
csmuts@...
Send Email
Mar 6, 2002
1:59 am
21597
Cliff Smuts Kllarblyklik gebruik die meeste boekhouers/ouditeurs ens (ook onderwysers van die verwante vakke) die woord SALDO; volgens enkele van die mense wat...
Cliff Smuts
csmuts@...
Send Email
Mar 6, 2002
1:59 am
21598
Ek ken net twee: Modimole (nie seker of dit twee elle of een moet wees nie) = Nylstroom Musina = Messina ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> ...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 6, 2002
6:32 am
21599
Eskom (let wel met 'n K) is Eskom se amptelike naam. Die ou Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (Afr afkorting Evkom, Eng afkorting Escom vir Electricity...
Christina Nieman
christina.nieman@...
Send Email
Mar 6, 2002
6:48 am
21600
Ek het nou al 'n hele klomp werk by Iscor gedoen, en die naam bo-aan hulle briefhoof is Iscor (ek weet nie of hulle 'n mpy met beperkte aanspreeklikheid is...
Dries Venter
venterap
Offline Send Email
Mar 6, 2002
9:19 am
21601
Karin, Ek dink mens moet vriendelik laat weet. Ek het dit al gedoen en die resultate was nog altyd positief. Dikwels verander die maatskappy hulle beleid na...
Leoni
leoni@...
Send Email
Mar 6, 2002
10:21 am
21602
Pieter Ek ken ook net Rapunzel, maar sover ek weet was sy die meisie in die toring vir wie die prins (as ek reg onthou) vra dat sy haar hare moet afgooi sodat...
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Send Email
Mar 6, 2002
10:41 am
21603
Weet iemand of Nerina Ferreira, die vertaler van kinderboeke (ek weet nie of sy ook haar eie goed geskryf het nie) nog leef en waar 'n mens met haar in...
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Send Email
Mar 6, 2002
10:42 am
21604
Balans is 'n sinoniem vir saldo (en ook 'n kort vorm van verwysing na balansstaat), maar nie gebruiklik in meer formele finansiële taal nie, hoewel heel...
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Send Email
Mar 6, 2002
10:45 am
21605
PetroL: Repelsteeltjie is die naam van die "klein ou mannetjie" wat die "arme man se dogter wat die koning wou beïndruk" moes help om goud uit strooi te...
Petro Lancashire
plancash@...
Send Email
Mar 6, 2002
10:59 am
21606
Van Karin Ek bevestig wat Stef geskryf het, Pieter. Dis beslis Iscor. Eskom was slim en het die Afr en Eng bymekaargegooi (en so twee taalgroepe gelukkig...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Mar 6, 2002
11:00 am
21607
Ja, dis twee stories. Raponsie was 'n mooie meisietjie, met lang, goue hare en Repelsteeltjie was 'n nare ou mannetjie wat 'n honger pa en ma se babatjie wou...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Mar 6, 2002
11:01 am
21608
Dankie Dries, en sommer almal wat gereageer het op my vrae oor die parastatale en feetjies (en vermy die kabouters 'n bietjie). ... From: "Dries Venter"...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Mar 6, 2002
1:28 pm
Messages 21579 - 21608 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help