Hoepel Scheepers het onder meer gesê: DIS tog oorduidelik dat Beeld se motief met sy voorbladstorie was om dié soort ding onder die aandag van die breë...
Paul: So 'n tydjie gelede het iemand op die Taalgesprek na die Afrikaans vir benchmark gevra. Dit het my ontgaan tot ek nou die dag in die Motorsbylae van 'n...
Paul Eloff
groningen@...
Mar 1, 2003 7:01 pm
24002
Lo: Ek sien dat 'bench mark' deesdae in die finansiële wereld word gebruik as ykpunt/ kriterium/ kader/ referensiepunt m.b.t. prestasies van beleggingsfondse....
Lo Raavé
loraave@...
Mar 1, 2003 10:25 pm
24003
Lo: Ek sien dat 'bench mark' deesdae in die finansiële wereld word gebruik as ykpunt/ kriterium/ kader/ referensiepunt m.b.t. prestasies van beleggingsfondse....
Lo: Ek sien dat 'bench mark' deesdae in die finansiële wereld word gebruik as ykpunt/ kriterium/ kader/ referensiepunt m.b.t. prestasies van beleggingsfondse....
Hoepel
deleon@...
Mar 3, 2003 1:31 am
24005
Paul: Ló meld dat benchmark deesdae in die finansiële wêreld word gebruik as ykpunt/ kriterium/ kader/ referensiepunt m.b.t. prestasies van ...
Paul Eloff
groningen@...
Mar 3, 2003 1:48 am
24006
Karin Bloem wonder maar net ... wie Adam Willemse nou eintlik is? Adam Willemse reageer ... Leon van den Berg wonder maar net ......
Karin Bloem
KarinB@...
Mar 3, 2003 6:40 am
24007
Joan: Karin, dit was mos jy wat 'n ruk gelede gevra het vir goeie Afr. vir 'kite surfing' - ek het voorgestel 'vlieërplank ry' maar ek sien vanoggend Die...
Karin: Dankie! Joan: Karin, dit was mos jy wat 'n ruk gelede gevra het vir goeie Afr. vir 'kite surfing' - ek het voorgestel 'vlieërplank ry' maar ek sien...
Karin Bloem
KarinB@...
Mar 3, 2003 9:10 am
24009
Dis maklik ... Volg Afrikaner-voorbeeld - skryf liberale Engelse Kapenaar Afrikaner-nasionaliste hou van hul eie kultuur, maar die Afrika-nasionaliste haat hul...
Leon: Watter toeval! Nou die dag, op 6 Februarie 2003 om 10:24, skryf Adam Willemse vir my die onderstaande oor "benchmark", maar ek besluit ek hou dit terug...
Karin sê 'n baie groot dankie! Dis presies wat ek wou gehad het en dit werk....
Karin Bloem
KarinB@...
Mar 4, 2003 12:23 pm
24014
Lo: Soos jy dit vermoedelik bedoeI, dus nie die bekende oor die golwe gly (waterskie) nie, ken ons in Nederlands, as jy die weggly van 'n bol en waternat pad...
Karin: Verskoning dat ek nie die konteks gegee het vir my soeke na die vertaling van "aguaplaning" nie. Dit het inderdaad met die toets van motorbande te make...
Karin Bloem
KarinB@...
Mar 5, 2003 5:50 am
24016
Verander asb e-pos na naudeovs@... Dankie Gerda...
Paul, gedagtig aan wat Adam Winter oor benchmark se oorspronklike betekenis gesê het, nl. 'n afgemete en gemerkte afstand op 'n tafel, soos wat ons ook sien...
Paul Eloff
groningen@...
Mar 5, 2003 7:32 pm
24018
Ek wonder of enigiemand 'n goeie (en hopelik pikante) Afrikaanse term het vir die Englese begrip "to debunk something". My voorstel: ontkwak. M.a.w. om die...
Jan Pretorius: N.a.v. Leon se vertaling van die Spectatorbydrae: Dankie Leon. Ek soek die Engelse weergawe. Kan jy dit asb.aan my stuur, of op een van die...
Lo: . Iets de- of ontbombasseer? ... Van: Brian van der Spuy Aan: Taalgesprek Verzonden: donderdag 6 maart 2003 16:32 Onderwerp: [taalgesprek] Debunking Ek...
Liewe Taalgesprekkers Het iemand dalk al bg. rekenaarterm bespreek? 'n Kollega gebruik in die week "gerits" daarvoor - sy het die lêer "gerits", en ek moet...
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Mar 7, 2003 6:58 am
24022
JohanB: Het iemand dalk al bg. rekenaarterm bespreek? 'n Kollega gebruik in die week "gerits" daarvoor - sy het die lêer "gerits", en ek moet dit weer ...
Samuel: By die WAITT-woordelys (http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme.html) gebruik ons "ingepak" en "uitgepak" en "inpaklêer". Samuel: Hiert, my domein...
Tienie Holtzhausen: Vir my klink ooprits en toerits meer aanvaarbaar. Sou 'n meisie 'n ritstoppie dra, sal sy dit moet ooprits om dit te kan uittrek. En as sy...
sondezo
sondezo@...
Mar 7, 2003 7:46 am
24025
Die kaf van die koring te skei? Elise ... Ek wonder of enigiemand 'n goeie (en hopelik pikante) Afrikaanse term het vir die Englese begrip "to debunk...
Eengelbr@...
Mar 7, 2003 8:03 am
24026
Mens stel iets of iemand aan die kaak, met ander woorde maak openbaar dat iets/iemand vals/sleg is. ... From: Lo Raavé To: taalgesprek@yahoogroups.com Sent:...
Ria Crafford
riacrafford@...
Mar 7, 2003 8:53 am
24027
Lo: 'RITS' is al van 1351-1400 in die betekenis van skrap of streep in die Dietse taal (tale) Middel hoogduits: riz Hoogduits: Risz (sz=ringel-s) (skeur of...
Lo Raavé
loraave@...
Mar 7, 2003 11:27 am
24028
Paul: Dit doen my goed om weer iets van Johan te verneem. En daardie ge-"rits" is 'n vonds! Die uitdrukking ken ek nie, maar ek vind hom baie oulik. Nogtans...
Paul Eloff
groningen@...
Mar 7, 2003 9:16 pm
24029
PLEASE UNSUBSCRIBE ME FROM THIS LIST. THANKS __________________________________________________ Do you Yahoo!? Yahoo! Tax Center - forms, calculators, tips,...