Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 24960 - 24989 of 28476   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
24960
Karin:... my dag op so 'n vrolike noot laat begin dat ek nou my potloot kan opneem om basies tot aan die einde van die dag te kan fokus! gerhard b: Jy's lekker...
gerhard burger
burgerg@...
Send Email
Jul 1, 2003
6:24 pm
24961
Cornelis: Wat kennis van Afrikaans betref word ek geag niks te weet nie. Ek is egter jammer wanneer ek meer foute aantref in Afrikaans as ek kan versin, in...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 1, 2003
7:45 pm
24962
Cornelis: Ja - nou sou ek tog graag weet of enigiemand hierdie woord ken of ooit gebruik het! Ek weet nou presies wat dit is. Dit is die "ikan krapoe" in ons...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 1, 2003
8:05 pm
24963
Cornelis: Ek lees nou 'n herdruk van Prof P.J. Veth oor Maleise woorde wat in Nederlands is opgeneem. Ondertitel: "Verklaring van 1000 woorden uit...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 1, 2003
8:36 pm
24964
Lo: Cornelis, is die woord jakopewer reg gespel? Die woord laat my dink aan 'jakob-evertsen-oog', oftewel schelvisoog. Dis die Indiese vissoort wat jy noem,...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 2, 2003
10:32 am
24965
Karin: Cornelis het geskryf: Ek lees nou 'n herdruk van Prof P.J. Veth oor Maleise woorde wat in Nederlands is opgeneem. Ondertitel: "Verklaring van 1000...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 2, 2003
12:29 pm
24966
MINITAALFABET - wat met elke verskyning 'n alfabetiese geheel (van A-Z) sal vorm - spring binnekort op dié lys weg. Elke 'Minitaalfabet' sal slegs een...
Mr Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Jul 2, 2003
6:27 pm
24967
-- Original Message ----- From: Mr Leon van den Berg To: taalgesprek@yahoogroups.com taalmanak@yahoogroups.com Talefoon@yahoogroups.com ... <knip> Leon van den...
sondezo
sondezo@...
Send Email
Jul 2, 2003
7:08 pm
24968
Karin: Laat waai dat ons kan begin. MINITAALFABET - wat met elke verskyning 'n alfabetiese geheel (van A-Z) sal vorm - spring binnekort op dié lys weg. Elke...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 3, 2003
7:39 am
24969
Karin: Dis een van die min woordeboeke wat ons nie het nie, maar gaan kyk by http://www.dictionary.com www. <http://www.freedict.com> freedict.com ...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 3, 2003
7:50 am
24970
Cornelis: Afrikaans het, naar ek meen, die vorm 'jakopewer' , terwyl in Nederland en Ned.-Indië selfs nog 'Jakob Evertsen' in gebruik was, so lees ek. Daar is...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 3, 2003
8:22 am
24971
MessageCornelis: Baie dankie Karin. Belangwekkend is dat Afrikaans en Nederlands albei baie (banjak) uit Maleis ontleen het. Sommige ou woorde het egter in...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 3, 2003
8:41 am
24972
Cornelis: Ek vra by die houthandel in Kaapstad "Is dit 'n inlandse houtsoort" en kry 'n bevestigende antwoord. Pas nou lees ek dat dit dieselfde is as wat...
muysenburg
Offline Send Email
Jul 3, 2003
9:09 am
24973
Leon: Elke 'Minitaalfabet' sal slegs een inskrywing per alfabetletter bevat en kan deur jou interaksie gedurig verander, verbeter en aangevul word. Dirk: Vir...
Mr Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Jul 3, 2003
9:45 am
24974
Lo: Die Afrikaanse woordeboeke is nie baie spraaksaam oor jakopewer nie. HAT praat van rooi of oranjekleurige seevis, maar ook van uitpeuloë. In 'Afrikaanse...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 3, 2003
5:35 pm
24975
Die "kiaat" wat meeste van ons hier binnelands ken, is nie dieselfde as kiaat uit Birma/Indi"e nie, ook weer nie dieselfde as "Rhodesian teak" nie. Die...
Dries Venter
venterap
Offline Send Email
Jul 3, 2003
7:12 pm
24976
Lo: Interessante gegewens, Cornelis. Ek gaan dit netnou op my gemak(nie op dié gemak nie) lees. Ek onthou 'n opmerking van 'n vooroorlogse...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 3, 2003
8:05 pm
24977
VADER Mijn vader van 88 is na een val met een gebroken heup in het ziekenhuis beland. Ooit zei hij wat spijtig: "Ik nou nog nooit drugs gebruikt. Jij wel?...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 3, 2003
10:09 pm
24978
Lo: Die Afrikaanse woordeboeke is nie baie spraaksaam oor jakopewer nie. HAT praat van rooi of oranjekleurige seevis, maar ook van uitpeuloë. Louw: My skoonpa...
louw_a
Offline Send Email
Jul 4, 2003
9:24 am
24979
Karin: Is dit heeltemal 'n ander boom en dus 'n ander of verwante houtsoort, of is dit net verskillende name vir dieselfde hout? Die "kiaat" wat meeste van ons...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 4, 2003
11:32 am
24980
Lo: Dis maar moeilik, twee agtermekaar klinkers in een woord, nè? Uitpuiloë, uitpeuloë, en nou praat jy van uitpeeloë. Ek glo dat, behalwe Cornelis, geen...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 4, 2003
12:16 pm
24981
Karin: Asseblief: Ek moet dringend weet hoe ek nauurs/na-uurs moet skryf. Die AWS gee net nauurs. Dis vir ons munisipaliteit se gidsinskrywing in Telkom se...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 4, 2003
1:05 pm
24982
Pedrie: Karin, die nuwe AWS gee sowel nauurs as na-uurs. Ek verbeel my Hiemstra gee êrens net nauurs, maar ek kry dit nie nou so gou nie. HAT (rooie): net...
Pedrie Roberts
proberts@...
Send Email
Jul 4, 2003
1:13 pm
24983
Ja, hulle sal makliker lees, Karin. En mens kan mos 'n koppelteken gebruik vir leesbaarheid. Gebruik dit gerus. Stella "Karin Bloem" <KarinB@... ov.za>...
Stella Niemand
sniemand2002
Offline Send Email
Jul 4, 2003
1:14 pm
24984
Karin: Dankie, Pedrie en Stella. Ja, ek stem met jou saam, Pedrie, ek hou niks van onnodige koppeltekens, ens, nie, maar ek gaan tog ter wille van...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 4, 2003
1:29 pm
24985
Wat van die standaard van die teikengroep? Pedrie Roberts <proberts@media24 .com> To ...
Stella Niemand
sniemand2002
Offline Send Email
Jul 4, 2003
1:31 pm
24986
Karin: Ditsem Wat van die standaard van die teikengroep?...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Jul 4, 2003
1:33 pm
24987
Tienie Holtzhausen: Daar kom ek toe ook by. En hoor vd nuwe ding wat wintie jappies om hul nekke dra. My man wys my gistraand hoe 'n FLASH-DISC lyk. Nie veel...
sondezo
sondezo@...
Send Email
Jul 4, 2003
2:27 pm
24988
MessageLo: Vir my hollandse oog kan nauurs 'n vreemde woord wees waarin 'n t vergeet is. Is dit in feite nie 'na kantoorure' nie? ... Van: Karin Bloem Aan:...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Jul 4, 2003
5:05 pm
24989
Daar's 4 verskillende bome wat onder die naam "kiaat" aan my bekend is. Kiaat, Dopperkiaat, Birmese kiaat, Rhodesiese kiaat. Google gee pragtige inskrywings...
Dries Venter
venterap
Offline Send Email
Jul 4, 2003
6:18 pm
Messages 24960 - 24989 of 28476   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help