Ek hê verskillende mail ontvang met die vraag of ek myself wil voorstel. Natuurlyk wil ek dat doen. Ek woon in Nederland en is 22 jaar oud. Ek is student en...
HannesC: Steelbaan? So gepraat oor strate, wat noem mens (in Afrikaans en Engels) die stukkie pad wat by 'n aansluiting met 'n boog afdraai na links om 'n...
Paul Eloff
groningen@...
Nov 2, 2003 8:33 pm
25768
Karin: Ken enigeen die betekenis van die uitdrukking: 'n armlengte-transaksie (Eng: an arms' length transaction)? ...
Karin Bloem
KarinB@...
Nov 3, 2003 7:31 am
25769
Ria: Karin, volgens Longmans se Business English Dictionary van 2000 die volgende: arm's length, adj: involving normal business dealings, in which the people ...
Ria Crafford
riacrafford@...
Nov 3, 2003 8:37 am
25770
Karin: Welkom by Taalgesprek, Ron, ons sal graag met jou gesels. Ek stel belang om te hoor waar jy die kursus in Afrikaans doen? Laat weet gerus. ... From:...
Karin Bloem
KarinB@...
Nov 3, 2003 8:43 am
25771
Paul: Tienie, Stefan Welz is volgens my 'n oudhedekenner én oudhedekundige. Hy dryf nie self handel nie maar waardeer wel en tree miskien ook soms as ...
Paul Eloff
groningen@...
Nov 3, 2003 9:11 pm
25772
Cornelis: Na my afwezigheid las ek van ferdinand hieroor die verwysing na die boekie van Georg Mikes (miskien uitgespreek Geeorg Mikeesj), How to be an alien....
Cornelis: Ek voel my amper verplig om nog 'n keer te skryf oor die baie woorde wat Nederlands, vlaams en Duits ken vir strate. Ons het vroeër onderskeid...
Beeld: http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1440638,00.html?kps=193 Slegs Engels, asb Alet Rademeyer 'n Versoek dat leerlinge van die Cornwall Hill...
... Ek verstaan egter dat dit 'n *Engelse* skool is waar Afrikaanse leerlinge is en dan dié voordeel gebruik om onbeskof teenoor Engelse leerlinge te wees...
Samuel: Ek verstaan egter dat dit 'n *Engelse* skool is waar Afrikaanse leerlinge is en dan dié voordeel gebruik om onbeskof teenoor Engelse leerlinge te wees...
... Samuel: Ek stem saam dat dit beter hanteer kon word. Die hoof net natuurlik vure probeer doodslaan wat hy gedink het daar is (en nie daar is nie), en...
Louw: ... As Cornwall Hill dan so 'n voorstander van kulturele integrasie is, waarom moedig hulle dit nie eerder aan dat die kinders mekaar se tale aanleer ...
... Samuel: Moenie kultuur en taal sommerso aan mekaar gelykstel nie. Ek weet van baie Afrikaans-sprekendes wat onsoortgelyke kreature is. Taal is nie gelyk...
Paul: Fyn dat Cornelis weer aan die skryf geslaan het. Ons het jou bydraes gemis.Welkom terug Cornelis: ' Rylaan' is net soos 'robot' 'n tipiese Afrikaanse...
Paul Eloff
groningen@...
Nov 5, 2003 9:50 am
25781
Paul: Alet, daardie skoolhoof se twak is niks anders as marginalisasie van Afrikaans nie. Die Xhosas moet nou die gesprek kan verstaan, en al die ander ...
Paul Eloff
groningen@...
Nov 5, 2003 9:50 am
25782
... Samuel: Dis juis die voordeel van Esperanto. Dis niemand se moedertaal nie en daarom word niemand bevoordeel nie. Dis nou wel 'n feit dat mense wat hul...
... in brussel lewer die verskillende posisies juis 'n goeie oplossing vir ons tweetalige traatnaambordjies; ek woon in die' rue Pletinckxstraat' (tel die...
... oor die algemeen volg ek samuel in hierdie diskussie - maar esperanto is nie heeltemal neutraal nie. hoewel die grootste aantal esprantosprekers...
... Samuel: Daar was al pogings om 'n meer universele taal te ontwikkel, maar vreemd genoeg het die meeste van sulke tale juis gepoog om die interlingua meer...
Cliff So 'n taal wat aan niemand/geen taalgroep eie is nie, skyn die oplossing te wees, maar dit gaan nie werk nie, kan ek uit ervaring sê. M.i. is ...
C Smuts
csmuts@...
Nov 5, 2003 1:46 pm
25787
... Ek is baie seker die Griekwas wat op die platteland groot geword het en dié wat in die stad groot geword het, se kultuur verskil. Die feit dat jy...
Cornelis: Ons het vroeër onderskeid gemaak. 'n Straat is, wat deur sy naam aangeef, dat dit 'n bestrate pad of weg is. Toe die meeste paaie bestraat was is...
Paul Eloff
groningen@...
Nov 5, 2003 9:35 pm
25790
Pedrie: In watter mate sal Afrikaans verstaan kan word in die "ander" gebiede waar Nederlands gepraat word: Aruba, Nederlands-Antille, Suriname, Westhoek ...
Pedrie Roberts
proberts@...
Nov 6, 2003 6:23 am
25791
Samuel: Moenie kultuur en taal sommerso aan mekaar gelykstel nie. Ek weet van baie Afrikaans-sprekendes wat onsoortgelyke kreature is. Taal is nie gelyk aan...
Leon: Kultuur is deel van taal. Wat jy in jou taal doen, is jou kultuur en verreweg die grootste deel van 'n mens se gedrag is taalgebruik. Samuel: Nee,...
Karin: Hier is nou 'n interessante onderwerp waaroor 'n mens eintlik oor 'n paar bottels rooiwyn moet filosofeer! As Afrikaner wat in die Durban van destyds in...
Karin Bloem
KarinB@...
Nov 6, 2003 1:52 pm
25794
KarinB: Ek voel my in my hart meer 'n ware Suid-Afrikaner te wees, meer as 'n ware Afrikaner, maar wat is 'n "ware Suid-Afrikaner" in die hedendaagse...
Twee goed oor (be-)straat: 1) Kom die woord "straat" en Engels "street" nie van dieselfde Latynse stam af wat "reguit" beteken nie? Ek weet dat in Engeland,...