Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 25902 - 25931 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
25902
... In mý bedryf, baie mense, hoor. En veral prokureurskantore... dis nou die mense waarin dit in hul dokumente *uiters* belangrik is dat die letters nie...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 1, 2003
11:04 am
25903
Samuel: Ons skryf "olimpiade" met 'n kleinletter-o. Maar Olimpiesestandaardswembad volgens die AWS kry 'n hoofletter-O. Hoe skryf 'n mens dan "olimpiese...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 1, 2003
11:06 am
25904
Cornelis: In Nederlands: 'staartdeling' - Dit is 'n metode om 187 deur 13 te deel. Hoe sal ek dit beskryf wanneer dit onbekend is? Jy sit links die nommer...
muysenburg
Offline Send Email
Dec 1, 2003
6:49 pm
25905
Cornelis: Ek hoop vir Lo dat sy herstel in SA baie gunstig verloop. Ek sal nou eenmaal so 'n stukkie wat Lo soms uit die Nuwe Rotterdamse Coerant deurgestuur...
muysenburg
Offline Send Email
Dec 1, 2003
7:06 pm
25906
Cornelis: In Nederlands: 'staartdeling' - Dit is 'n metode om 187 deur 13 te deel. Hoe sal ek dit beskryf wanneer dit onbekend is? Jy sit links die nommer...
Paul Eloff
groningen@...
Send Email
Dec 2, 2003
4:50 am
25907
... Ons ken "lang deling" en "kort deling", wat beide op dieselfde neerkom. Kort deling is die skryfwyse van deler en deeltal in 'n fraksieformaat (net bo en...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 2, 2003
5:59 am
25908
Karin: My kollega, John Coetzee, skryf: Volgens ons nuwe Etimologiewoordeboek word die volgende oor "toeka" gesę: "toeka bw Lank gelede Deur wedersydse...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Dec 2, 2003
7:15 am
25909
Dis bekend dat Yahoo af en toe stuiptrekkings vertoon. Verskeie lyslede is in die loop van die tyd sommer onverwags afgesluit, en sukkel dan weer om aan te...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 9, 2003
2:28 pm
25910
hoop dit gaan beter lo - krag en beterskap! ek dog ook al taalgesprek het stilgeval, of ek is uitgegooi - maar nou kom jou boodskap deur. mooiloop, ferdinand...
Ferdinand du Bois
reginald66us
Offline Send Email
Dec 9, 2003
2:38 pm
25911
Dankie Ferdinand. Jou 'mooiloop' is nogal toepaslik. Groete Lo ... Van: "Ferdinand du Bois" <ferdinand@...> Aan: <taalgesprek@yahoogroups.com> Verzonden:...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 9, 2003
7:19 pm
25912
Lo: Ons omstandighede is op die oomblik nog 'n bietjie chaoties. Louw: Dis net wonderlik om jou weer te kan lees, Lo. Ons is hou-vir-hou saam met jou deur die...
Louw
louw_a
Offline Send Email
Dec 9, 2003
8:47 pm
25913
+AD4- Lo: Ons omstandighede is op die oomblik nog 'n bietjie chaoties. Gerda: Welkom terug, Lo. Hoop dit gaan sommer baie beter....
Gerda
naudeovs@...
Send Email
Dec 10, 2003
5:50 am
25914
Karin : Van my kant ook, welkom terug, Lo, en baie sterkte. Ja-nee, Taalgesprek was baie stil en ek het vermoed daar is ęrens probleme. Of dalk is mense...
Karin Bloem
bloemkarin
Offline Send Email
Dec 10, 2003
6:35 am
25915
Leon: Willem Vorster, die adjunk-direkteur-generaal van binnelandse sake wat gister so 'n modelgetuie voor die Hefer-kommissie was, is baie beslis óf Oom John...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 10, 2003
6:52 am
25916
Vir Lo van Tienie: Baie bly om te hoor jy is op die herstelpad, Groete, Tienie...
Tienie
sondezo@...
Send Email
Dec 10, 2003
8:13 am
25917
Cornelis: Onlangs was daar in ons koerant, die NRC, weer 'n stukkie van die soort waarop Lo ons onthaal het. Die titel was: "Bolleboos". Die eerste waaraan...
muysenburg
Offline Send Email
Dec 10, 2003
12:10 pm
25918
Cornelis: Ek hoop volgende week vir 'n paar weke Kaap toe te reis en ek sal waarskynlik min laat hoor - afhanklik van my telefoonverbinding daar. Dit is nog...
muysenburg
Offline Send Email
Dec 10, 2003
12:14 pm
25919
beste cornelis, "bolleboos" is 'n woord wat ek nog nooit raakgeloop het nie, ook nie hier in belgië nie.Die van Dale NL->ENG gee "clever clogs" wat ek maklik...
Ferdinand du Bois
reginald66us
Offline Send Email
Dec 10, 2003
12:37 pm
25920
beste ferdinand. Hoekom dat jy nooit eerder bolleboos raakgeloop het weet ek nie. Mens kan die woord in Nederland gewoon gebruik net soos die ou dame wat dit...
muysenburg
Offline Send Email
Dec 10, 2003
3:28 pm
25921
... ek het eintlik probeer om versigtig te sę dat dit nie in afrikaans gebruik word nie en in belgië sekerlik nie algemeen is nie - maar die mense hier...
Ferdinand du Bois
reginald66us
Offline Send Email
Dec 10, 2003
3:58 pm
25922
Tienie, Karin en Gerda, Dankie dat julle my weer verwelkom op die Taalgespreklys. Ek sal daar spaarsaam gebruik van maak totdat ek my weer my oue self voel. ...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 10, 2003
7:39 pm
25923
Cornelis Skryf omtrent bolleboos: ....... ek het dit nie gevind in die HAT nie. Paul: In die HAT het ek nie gekyk nie, maat in die WAT verskyn hy wel en gee ...
Paul Eloff
groningen@...
Send Email
Dec 11, 2003
1:48 am
25924
Lo: Daar bly vir my niks anders dan om die lang periode maar geduldig te dra. Hoepel: Sterkte ook van my en Leonie (en Gerhard) se kant, Lo. ... Outgoing mail...
Hoepel
deleon@...
Send Email
Dec 11, 2003
9:53 am
25925
Lo: Ek ken die woord 'bolleboos' baie goed. Dit kom inderdaad uit die Hebreeuws. Dit beteken: begaafd persoon, 'n uitblinker. In het Bargoens is dit die baas,...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 11, 2003
12:25 pm
25926
Lo: +ACI-n Nuwe woord? Nee hoor, al van 1567, varal in Vlaandere gebruik. Dit beteken: jammerlik, ellendig, selfs: gevaarlik of vreeslik. Gelees in die...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 11, 2003
1:17 pm
25927
Dankie Hoepel vir jou meelewe in my hopelik tydelike ongemak. Het ga jou en die joune goed. Groete, Lo Van: "Hoepel" <deleon@...> Aan:...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 11, 2003
2:32 pm
25928
Lo: Ek het vergeet om oor die afkoms van die woord te praat. Kom van 'schabouw', die stand van 'n meul se wieke in kruisstand, waarby die wieke op 'n trappie...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 11, 2003
11:25 pm
25929
Leon: Het iemand dalk 'n gratis kortpad na September vanjaar se 'National Geographic', spesifiek die artikel oor hedendaagse slawerny węreldwyd? ...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 12, 2003
5:35 am
25930
Goeie naand! Ek gaan vir 'n maand op vakansie en sal eers 10 Januarie 2004 pos van hierdie groep af ontvang. Enige iemand wat my wil kontak, kan my gerus bel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 12, 2003
3:55 pm
25931
onlangs kom ek af op 'n baie interessante lesing deur antjie krog. dit gaan oor 'Non-racialism in Afrikaans'. baie van die lyslede het dit miskien al gelees,...
Ferdinand du Bois
reginald66us
Offline Send Email
Dec 13, 2003
10:39 am
Messages 25902 - 25931 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help