Leon: Ek het nou net Henri se boodskap oor die grudood van my ou e-vriend, dr. Paul Eloff, gelees. Dit voel asof ek 'n gesinslid verloor het, hoewel ek Paul...
Cornelis: Dit is verskriklike nuus. Ek het nog gedink - toe hy onlangs geskryf het dat daar slegs 3 Taalgesprekkers hom ontmoet het - dat ek hom volgende maand...
Leon: Op Maandag 18 Januarie 1999 speel Paul die hoofrol in 'Taalkompas': Dis net 'n ongepoetste ploert wat dit anders sal doen Die brief van J.P. Nel wat...
JanP: Ek weet nie hoe bekend hierdie nuus is op die verskillende lyste waarvan Paul Eloff 'n gerespekteerde vriend en medelid was nie, maar vir diegene wat...
Jan Pretorius
schout@...
Feb 1, 2004 3:54 pm
26095
Onsself het die afgelope jaar al tweekeer dié paadjie na die langboompies moes loop, en ek kan net my innige, innige meegevoel met sy familie en vriende...
Karin: Ek is verslae en diep hartseer en kan maar net beaam wat my mede lyslede reeds hier op Taalgesprek oor oom Paul gesê het. Ons gaan dié wyse en galante...
Stella: Ja Cornelis, Taalgesprek en Afrikaans het 'n groot gees verloor. Hy was 'n briljante mens met 'n vlymskerp verstand, 'n denker, filosoof, wyse heer. ...
MessageKarin, Jou vertaling is voortreflik. Ek het opgegee met die eerste probeerslag! Gerda...
Gerda
naudeovs@...
Feb 2, 2004 7:44 am
26099
Karin: A nee a, ek ken jou nie so nie! Ek het Leon se uitdaging/speletjie geniet omdat ek daardie dag moes spook met vreeslike ernstige, lywige dokumente en...
'n Enorme verlies vir Afrikaans en vir Taalgesprek - ek sal sy etimologiese uiteensettings veral mis. ... From: "Leon van den Berg" <taalbeeld@...> To:...
Ria Crafford
riacrafford@...
Feb 2, 2004 8:57 am
26101
Is jy Paul Eloff se seun? Deur my lewe is dit ‘n vraag wat opgekom het waar ek en my broers en sussies ons ookal in die land voorgestel het, en dan kon ons...
Paul Eloff
groningen@...
Feb 2, 2004 1:22 pm
26102
Liewe taalvriende van my pa Baie baie dankie vir die steun en goeie wense wat u vir my ma gestuur het. Sy waardeer dit baie, en dis vir ons 'n riem onder die...
Paul Eloff
groningen@...
Feb 2, 2004 1:23 pm
26103
Lo: Dankie Leon dat jy die briewe van Gerlof op die lys geplaas het. Dit het my, na die paar aangehaalde berigte uit die koerante, 'n beter insig gegee oor...
Gerlof Eloff: ... As dié stukkie moeilik gelees het vanweë die lang aanmekaargevoegde sinne maak ek verkoning; ek het dit by my pa ge-erf! Leon: Baie dankie...
Hallo Leon Ons emosies is op die oomblik natuurlik nog baie deurmekaar, maar ek is seker die hele gesin sal dit waardeer om 'n samestelling van sy geskrifte te...
Paul Eloff
groningen@...
Feb 3, 2004 10:25 am
26106
Liewe Taalgesprekvriende, Kan ons wellig 'n op een of ander wyse 'n blyk gee van ons blywende waardering vir al Paul sy moeite, aandag, meebelewing vir alle...
Leon: Op Cornelis se navraag gee Gerlof Eloff sy familie se gevoel oor 'n moontlike eerbewys deur 'Taalgesprek' hieronder. Hy sê ons kan laat weet wat ons...
EEN SLACHTOFFER VAN TAALMIN Een 'hoofd der school' stortte in het water En wilde een noodkreet slaken ook, Maar wat in twijfel, wat te roepen, Terwijl hij al...
Lo: Ek stem saam dat die plan om 'n boom naby Paul se graf te plant 'n simbolies waardig idee is. Van oorsee af kan ek egter min doen, maar ek bereid om daarin...
Lo Raavé
loraave@...
Feb 4, 2004 4:55 pm
26110
Prof. Wannie Carstens se 'Norme vir Afrikaans - Enkele riglyne by die gebruik van Afikaans' (slapband) is beskikbaar. Na gelang van die aanvraag en aflewering-...
JanP: Ek ondersteun Gerlof se voorstel, en wil voorstel dat iemand soos Henri Burger wat Paul goed geken het (of enigiemand anders) namens ons lys iets sê....
Jan Pretorius
schout@...
Feb 4, 2004 7:19 pm
26112
Pedrie Roberts skryf: Ek het die volgende Maandagoggend gestuur, maar weens e-posprobleme het dit nie deurgegaan nie en ek was twee dae lank nie beskikbaar om...
Karin: Ag, hoe waar. Dat ons soms so kan wroeg om net die regte woord te kry! Dankie, Lo.  EEN SLACHTOFFER VAN TAALMIN Een 'hoofd der school' stortte in...
Karin: Ek wil asb ook bydra tot oom Paul se boom. Dis 'n lieflike gedagte. Laat asb weet hoe en hoeveel. Lo: Ek stem saam dat die plan om 'n boom naby Paul se...
Karin: Kon iemand toe namens Taalgesprek die begrafnis bywoon? Lyk my daar het 'n paar e-posboodskappe hieroor verlore gegaan? Sal so gaaf wees om te hoor. ...
Leon: Ek hou aan spyt voel omdat ek drie uitnodigings om te kom kuier op die nippertjie uitgestel het... Hannes: Ek het 'n jaar gelede letterlik voor Kokanje...
Ek skaam my dat ek versuim het om die begrafnisreëlings deur te gee: Die roudiens vind vrydagoggend om 11:00 plaas in die Gereformeerde Kerk, Pietersburg....
Paul Eloff
groningen@...
Feb 5, 2004 6:26 pm
26118
JanP: Dankie vir die inligting, Gerlof. Ek gaan die roudiens vanoggend bywoon. 'n Paar dae gelede was ek by jou ouers se huis om die reëlings uit te vind,...