Lo, Uit: Taalpost Verlede week het die Groningse taalkundige Jack Hoekzema die hoogleraarskap Nederlandse taalkunde aanvaar. In sy oratio het hy die aandag...
Dinsdag 2 November 2004 bl. 5 Beeld Johannesburg Finaal Matriekvraestel in Afrikaans wemel van fouteDis 'n belediging vir leerlinge, sê PansatAlet Rademeyer ...
DIe probleem in daardie provinsie is 'n gebrek aan kwaliteit beheer. Die Eksamenafdeling kan gerus by die Gautengspan in Johannesburg gaan kers opsteek. So...
Dag vir almal, miskien het julle gehoor, dat Theo van Gogh vermoor is. Een moslim-man het sy keel afgesny op klaarlichte dag in amsterdam, midde in die stad. ...
frits vrij
fritsvrij@...
Nov 4, 2004 8:39 am
26998
Ja Frits, dis werklik skandelik! Was daar 'n bepaalde rede?...
So iets sal beslis nie in Gauteng gebeur nie????? As ek reg onthou was daar nie lank gelede nie 'n advertensie uit Gauteng in 'n Afrikaanse koerant wat...
johan willemse
vfnprov@...
Nov 4, 2004 12:11 pm
27000
Lo: Frits, die moord op Theo van Gogh is op ander Afrikaanse poslyste as hierdie Taalgespreklys genoem. Op Theo is verskeie kere geskiet, en twee messe, met 'n...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 4, 2004 12:36 pm
27001
komt-ie weer met z'n correcties. ... _________________________________________________________________ FREE pop-up blocking with the new MSN Toolbar - get it...
frits vrij
fritsvrij@...
Nov 4, 2004 1:00 pm
27002
Hallo Stellla, Die moordenaar het eerst vir hom geskiet; toe het hy vir hom agtergekom en sy keel afgesny en een mes met brief in sy lyf gesteek. Het hele land...
frits vrij
fritsvrij@...
Nov 4, 2004 1:56 pm
27003
Cornelis: Ek mag nog dievolgende toevoeg: ek lees 4 Nederlandse koerante en hulle het vrywel almal amper meer aandag geskenk aan die moord as aan die...
Ek stem saam dat die huidige regering Afrikaans sal kelder as hulle kan! Maar aangesien ek as Afrikaanseksaminator direkte kontak met die GDO se...
H. PIETERSE
hpieterse@...
Nov 4, 2004 7:15 pm
27005
Dagse vir almal, Ja, Theo van Gogh is niet meer. Wie had dat kunnen denken. Op zijn laatste ogenblikken heeft hij zijn aanvaller wel gezien en moet hij ook...
frits vrij
fritsvrij@...
Nov 4, 2004 7:15 pm
27006
Baie dankie vir die interessante agtergrondinligting, Frits. Dit is die soort ding wat ons nie in ons koerante sal sien nie. Die voorval is wel op TV gewys,...
DE ZWARTKOPTUINFLUITER Eigenlijk al van mijn kindertijd af denk ik al aan mijn uitvaart. Ik zou willen dat iedereen dan gelukkig was, dat vreemde geluk om iets...
VIJF ARTSEN Hij was met zijn elektrische rolstoel tot bij de kassa van de drankwinkel gereden. Twee flessen cognac van een liter stonden voor hem klaar. "Zal...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 6, 2004 12:47 pm
27010
Cornelis: Met 'n groot mediasirkus is die sgn. nuwe Bybelvertaling op die mark gebring. Alle moontlike bemarkingsmetodes word gehanteer. Dit is logies want vir...
Cornelis: Dat die teks: "Gy zult niet doden" (jy mag nie doodslaan nie) uit die Bybel kom is by baie jong Nederlanders nie bekend nie. 'n Kunstenaar in...
JanP: Cornelis, ek wil nie 'n polemiek oor die godsdiens op hierdie lys ontketen nie, maar net sê dat ek jou kommentaar baie interessant vind. Die vertaling...
Jan Pretorius
schout@...
Nov 8, 2004 3:07 pm
27013
Die vasstelling van die etimologe Nicoline van der Sijs dat die invloed van die Statenbijbel op die ABN beperk was, het my eerlik gesê nogal verbaas. ...
Cornelis: Die mense word steeds dommer en on gelukkig is dit 'n klein klompie geleerdes wat nog help om die mense dommer te maak. Pleks van die mensheid woorde...
... Ek stem saam dat daar 'n plek is vir 'n Bybelvertaling waarin woordeboekwoorde gebruik word; dis nuttig vir Bybelstudie. Maar daar is ook 'n plek vir 'n...
IKEA Soms, maar alleen als ik echt iets nodig heb, ga ik naar de altijd smoordrukke Ikea in Groningen. Zoals laatste, toen ik het wandrekje Forhoja moest...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 14, 2004 12:35 pm
27018
Dagsê, Ek soek iets op oor biljart, toe kom ek af op keu. Splinternuut vir my, ek dog dis biljartstok en klaar. Ek het nog altyd gedink as ek dié woord...
Tienie
sondezo@...
Nov 16, 2004 2:58 pm
27019
Dagsê, Of is dit dalk vir die ander Taalgesprekkers ook nuut? Groete, Tienie Holtzhausen ************************ Gerda: Nie as jy blokkiesraaisels doen nie,...
Gerda
naudeovs@...
Nov 16, 2004 4:35 pm
27020
Lo: Nee, vir my is dit geen nuwe woord nie, Tienie. Ek speel geen biljart of snoeker nie, weet egter van keu en (biljart)balle. Tussen hakies, dit is die...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 17, 2004 1:13 am
27021
Lo: Hierdie boodskap het per vergissing na Taalmanak gegaan. Dit moes Taalgesprek gewees het. ... From: Lo Raavé To: taalmanak@yahoogroups.com Sent: Tuesday,...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 17, 2004 1:13 am
27022
Leon: Op die keper beskou is 'teelepel' mos 'n Anglisisme, want in Afrikaans het ons eers begin tee drink nadat die Ingelse in die land gekom het. Ons gebruik...