Geagte vriende, Lees asb meegaande skrywe en stuur aan al u vriende. Stuur self 'n Boodskap en versoek al die ander Volksgenote, skole Kerke en organisasies om...
johan willemse
vfnprov@...
Nov 4, 2005 10:31 am
27811
Ek sukkel om met 'n bevredigende vertaling vir "beyond this point" vorendag te kom. Dis my broer wat vra. Hy moet 'n drietalige kennisgewing oprig, die Engels...
Leon du Plessis
lduplessis@...
Nov 10, 2005 9:43 am
27812
Lo: Haai, sowaar 'n regte taalgesprekboodskap vandag... Het juis gedink om van taalgesprek af te teken! Beyond this point. Ek sou sê: "Verby hierdie punt" ...
Lo: Haai, sowaar 'n regte taalgesprekboodskap vandag... Het juis gedink om van taalgesprek af te teken! Beyond this point. Ek sou sê: "Verby hierdie punt" ...
Leon du Plessis
lduplessis@...
Nov 11, 2005 12:21 pm
27816
Ek het in die Bosveld gemerk dat 'n boer 'n borjie geplaas het; "Verder as hier mag nie gejag word nie". Johan Willemse No virus found in this outgoing...
johan willemse
vfnprov@...
Nov 11, 2005 4:12 pm
27817
Samuel: Ek lees dat mnr Gordon Frazer, van Microsoft Suid-Afrika, in Februarie vanjaar vir regeringsamptenare gesê het dat Internet Explorer en Outlook ...
Lo: My nuwe rekenaar, 'n DELL, Dimension 3100, met plat beeldskerm, het uiteindelik gekom. Ons twee verstaan mekaar nog nie mooi nie. Hy wil nie doen wat...
Samuel: Die volgende pos word hier by ons maatskappy aangebied. == REDAKTEUR: Nuwe tydskrif New Media Publishing, uitgewers van onder meer Weg, INSIG en VISI,...
Samuel: Hoe voel julle oor "badskamer" in plaas van "badkamer"? Volgens die Puk se speltoetser is die volgende woorde korrek: badskamer slaapskamer woonskamer ...
Cornelis: Ek verwag dat die afspraak is om "toeganklik" te skryf. Onlogies is die ander spelling egter nie. Ek meen dat ons ooit in Nederland ook díe spelling...
Samuel:> Hoe voel julle oor "badskamer" in plaas van "badkamer"? Gerda: Ek voel dit is belaglik verby. Uit en gedaan. Dit klink nie so goed nie.......
Gerda
naudeovs@...
Nov 21, 2005 6:17 pm
27825
... Nalv 'n gesprek op 'n ander lys oor die verbindings-es, sou mens nog amper kon redeneer dat die badskamer die "bad S[e] kamer" is, maar dit val vir my nie...
Samuel: Volgens Puk se speltoetser is beide "paaitjie" en "paadjie" korrekte skryfwyses. Nou wonder ek net wat is die onverkleinvorm van "paaitjie"... "paai"...
Samuel: Goed, ek het genoeg gepukkesukkel vir een dag, maar hierdie is 'n ernstige vraag. Puk se speltoetser het my "pairwaarde" (vir "pariwaarde") reg gemerk...
'n Lank gelede beloofde gedig van Vasalis. ... Is het vandaag of gisteren, vraagt mijn moeder, bladstil, gewichtloos drijvend op haar witte bed. Altijd...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 22, 2005 12:15 pm
27829
GELOOF Het CDA (christelik politieke party) bestaat nu 25 jaar. Op tv zag ik onlangs in een flashback de mannenbroeders van toen ' U zij de Glorie' zingen....
Lo Raavé
loraave@...
Nov 23, 2005 1:40 pm
27830
Dis 'n herhaling. Gesels was hoof-geadresseerde, met die ander drie as BCC ... From: Lo Raavé To: netvriende@yahoogroups.com Sent: Saturday, November 26,...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 26, 2005 11:21 am
27831
AUSSIE Samen met mijn ouders zit ik op het terras van een Thais restaurant in Airlic Beach Australië, te lunchen. Het is een lunch van allemaal kleine Thaise...
Lo Raavé
loraave@...
Nov 26, 2005 3:06 pm
27832
Ek raai dis die "pair"-deeltjie van "au pair". ... die ... wat...
1. UITTREKSEL UIT R.D. Bigalke se brief in Finweek: ... Of die swartbemagtigingsbeleid van die regering nou regstellende aksie, transformasie, bemagtiging,...
Dagse vir jou Leon en vir almal, ek kry berigte hier, dat die Afrikaners swaar kry en in armoe verval. Ek weet, daar is 'n dogter in Balfour, haar naam is...
frits vrij
fritsvrij@...
Dec 2, 2005 9:47 am
27835
Ek het nog altyd gedink 'op pad' is twee woorde in Afrikaans, maar ek sien vandag in Beeld is 'Eerste SA vrou oppad na ruim'. Wanneer het dit verander? Weet...
Jackie sê: Myns insiens is op pad nog steeds 2 woorde. Kansvatterkortpad. Lees nie lekker aan sulke growwe foute nie! ... From: Gerhard Griesel To:...
... Niemand weet wie doe Google se vertaling in Afrikaans nie. Google het die reël dat enige iemand kan aansluit as "vertaler" en dat die vertalers nie van...
Leon: Die redakteur van die geslaagde nuwe Afrikaanstydskrif Kakkerlak wil Johann Rupert vereer oor sy dapper stap om miljoene ponde se advertensies te onttrek...
Los my taal uit! 4 Desember 2005 HENNIE DUVENHAGE ANASTASIA DE VRIES Niemand mors met sy taal nie Daarom het die multinasionale sakemagnaat mnr. Johann Rupert...