Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 27833 - 27862 of 28483   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
27833
1. UITTREKSEL UIT R.D. Bigalke se brief in Finweek: ... Of die swartbemagtigingsbeleid van die regering nou regstellende aksie, transformasie, bemagtiging,...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 1, 2005
11:03 am
27834
Dagse vir jou Leon en vir almal, ek kry berigte hier, dat die Afrikaners swaar kry en in armoe verval. Ek weet, daar is 'n dogter in Balfour, haar naam is...
frits vrij
fritsvrij@...
Send Email
Dec 2, 2005
9:47 am
27835
Ek het nog altyd gedink 'op pad' is twee woorde in Afrikaans, maar ek sien vandag in Beeld is 'Eerste SA vrou oppad na ruim'. Wanneer het dit verander? Weet...
Gerhard Griesel
grieselg
Offline Send Email
Dec 6, 2005
8:28 pm
27836
Jackie sê: Myns insiens is op pad nog steeds 2 woorde. Kansvatterkortpad. Lees nie lekker aan sulke growwe foute nie! ... From: Gerhard Griesel To:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Dec 6, 2005
8:58 pm
27837
... Niemand weet wie doe Google se vertaling in Afrikaans nie. Google het die reël dat enige iemand kan aansluit as "vertaler" en dat die vertalers nie van...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 7, 2005
6:10 am
27838
Leon: Die redakteur van die geslaagde nuwe Afrikaanstydskrif Kakkerlak wil Johann Rupert vereer oor sy dapper stap om miljoene ponde se advertensies te onttrek...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 7, 2005
6:38 am
27839
Los my taal uit! 4 Desember 2005 HENNIE DUVENHAGE ANASTASIA DE VRIES Niemand mors met sy taal nie Daarom het die multinasionale sakemagnaat mnr. Johann Rupert...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 7, 2005
10:05 am
27840
Hello Samuel Is jy dan miskien nog by Google betrokke en in staat om dit reg te maak? Ek gebruik pal die Afrikaanse weergawe en die spelfout hinder my...
Gerhard Griesel
grieselg
Offline Send Email
Dec 8, 2005
8:06 pm
27841
... Sê vir my wat die foute is wat hinder, dan probeer ek dit verander. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 9, 2005
12:00 pm
27842
DRUIF Het is onze gewoonte om op zaterdag altijd gezellig over de markt te lopen. Ik zie bij de groenteboer wel erg mooie druiven liggen. Om er zeker van te...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 9, 2005
8:12 pm
27843
Samuel: Wat doen 'n motor in Afrikaans? Loop hy of hardloop hy? En 'n fabriek? Loop die ding as hy "run", of hardloop hy? Ek dog hy loop. Maar Beeld gee...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2005
9:31 am
27844
Leon du P: Soek altyd die korter woord: eerder leeg hol as leeg loop of hardloop :) Is dit egter nodig om of loop of hardloop te gebruik? Is daar nie 'n beter ...
Leon du Plessis
lduplessis@...
Send Email
Dec 13, 2005
9:56 am
27845
... Ek soek nie altyd die kortste woord nie, maar wel die gebruiklikste woord. Ek is nie lui nie... 'n lang woord skrik my nie af nie. ... Fungeer is myns...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2005
10:10 am
27846
... Gerda:'n Motor ry. Loop/hardloop is anglisisme van run....
Gerda
naudeovs@...
Send Email
Dec 13, 2005
11:56 am
27847
... Nee, ek praat nie van die kar nie, maar van die motor sélf. Die motor ry nie. Hy sit net daar onder die kap en maak so brrrm-brrrm-brrrm. Hy ry nie....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2005
12:08 pm
27848
Lo: Die werkwoord 'fungeer' (NL, fungeren) het, volgens Van Dale, in 1658 in die Nederlands taal gekom, en kan daardeur m.i. moeilik 'n anglisime genoem word. ...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 13, 2005
1:37 pm
27849
... Ja, "fungeer" is juis nie 'n anglisisme nie. "Funksioneer" is die [ingeburgerde] anglisisme, en in baie gevalle waar "funksioneer" verkeerd gebruik word...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2005
1:46 pm
27850
Cornelis: Funksioneer, Ndls: functioneer is afgeleid van 'functio' in Latyn. Soms sal 'n mens in Nederlands fungeer gebruik, soms functioneer. Die verskil is...
Muysenburg2
muysenburg
Offline Send Email
Dec 13, 2005
2:04 pm
27851
Speltaalspel Stap 1: Wat is jou empiriese waarneming as jy die onderstaande syferfeite van die afgelope sowat ’n dekade bekyk? In dié stap mag jy slegs jou...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 14, 2005
9:36 am
27852
... 'n Sinchroniese waarneming gaan jou nie ver bring nie. Sê eerder vir ons wat die toestand was met betrekking tot vyf jaar gelede, tien jaar gelede, ens. ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 14, 2005
9:49 am
27853
... Goed, die gebreke is dat dit 'n sinchroniese en nie 'n diachroniese beskouing is nie. Hier is die diachroniese data en afleidings: == 1991 AWS bevat nie...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 14, 2005
11:05 am
27854
Leon van den Berg oor Speltaalspel se stap 1: ... Noem desnoods ook feitelike gebreke in die aanbieding... Samuel Murray noem (op Taalgesprek) desnoods...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 14, 2005
12:13 pm
27855
Tienie: Ek het by Lo gehoor Van Dale gee die meervoud van afrodisiacum aan as afrodisiacia. Die um wat a word. Nou vra ek ek, is dit nie met afrodisiakum die...
Tienie Holtzhausen
tienieh
Offline Send Email
Dec 16, 2005
9:06 am
27856
... Samuel op Taalgesprek: Goed, die gebreke is dat dit ’n sinchroniese en nie ’n diachroniese beskouing is nie. Hier is die diachroniese data en...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 16, 2005
9:31 am
27857
Cornelis: Afgesien van wat die 'voorskrifte' is, sou dit goed wees jou af te vra waaróm daar voorskrifte is en meer nog, waarom hulle moet verander. Plekname...
Muysenburg2
muysenburg
Offline Send Email
Dec 16, 2005
10:57 am
27858
Samuel: ... Dis interessant dat daar ná die 2002 AWS en vóór die 2003 SAAZ nie die verwagte afname in “Doebai” en “Aboe Dhabi” was nie, wat daarop...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 17, 2005
11:27 am
27859
MOET ELKE SIN ’N WERKWOORD HÊ ? Deur prof. J.J. le Roux (in lewe ’n taalkundige aan die Natalse Universiteit) in ’n radiopraatjie iewers in die 1930’s...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 27, 2005
3:24 pm
27860
Wen André P. Brink se Bidsprinkaan en/of Wannie Carstens se Norme vir Afrikaans met die raakste verklaring van die volgende raaisel: Wat kan Ludwig...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 29, 2005
9:33 am
27861
Leon van den Berg skryf: Dankie vir almal wat vir my Kersgroete gestuur het; groetnis eweneens! Goeie nuus is dat selfs die Amerikaanse Withuis agtergekom het...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Dec 29, 2005
11:10 am
27862
ANTI-NIEUWJAAR Altijd en ergens oudejaarsavond op een ster in een boek of een brief ik vier mijn tijd niet in namen ik hef geen punch op een dief Eeuwen zo oud...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Dec 30, 2005
7:12 pm
Messages 27833 - 27862 of 28483   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help