Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 27903 - 27932 of 28476   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
27903
Leon: Taal blyk nie slegs uit stembandbewegings, handgebare en gesigsuitdrukkings nie. 'n Motoris praat ook met sy/haar motor. Hier volg enkele nuttige...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 2, 2006
11:24 am
27904
Hallo almal Die AWS bevat nie "ter eniger tyd" nie, net "te eniger tyd". Tog bevat die AWS wel beide "te gelegener tyd" en "ter gelegener tyd". Sou dieselfde...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 3, 2006
2:16 pm
27905
Cornelis: Aannemende dat ons by die ou uitdrukkings die Nederlandse vaste uitdrukkings navolg, dan is slegs ' te eniger tyd' reg. Dat ook in Nederland baie...
bomagoes@...
muysenburg
Offline Send Email
Feb 3, 2006
5:46 pm
27906
Lo: Verskoning dat ek misbruik maak van die Kasetaal-rubriek met 'n vragie oor twee Afrikaanse gedigte. My SA-se skoondogter soek die woorde van: 1....
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 5, 2006
2:35 pm
27907
Dit bring herinneringe terug. laerskool "my belofte aan my nonna, die beste wat ooit daar was, waar hy gaan moet Amakeya saamgaan om hom op te pas." Op die...
eurica
ericat89
Offline Send Email
Feb 5, 2006
6:13 pm
27908
Dit bring herinneringe terug. Laerskool "sterf of gee die witkind hier" ... "my belofte aan my nonna, die beste wat ooit daar was, waar hy gaan moet...
eurica
ericat89
Offline Send Email
Feb 5, 2006
6:18 pm
27909
Lo: Baie dankie Eurica, jy is blykbaar nie die enige met herinnerings aan daardie gedig nie. Dit lyk my ons het met Amakeia (AG Visser), dank sy, Gerhard van...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 5, 2006
6:56 pm
27910
Askies vir die dubbel deurstuur. Ek weet nie waar die eerste glips deur is voordat ek klaar gedink het nie. Die tweede gedig ken ek as 'n storie, het dit ook...
eurica
ericat89
Offline Send Email
Feb 5, 2006
7:17 pm
27911
Jackie: Die Ruiter is 'n lang storie. Het sy 'n faks? Vra haar om my te kontak (082 783 0263), dan kan ons daaroor praat. ... From: Lo Raavé To:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 5, 2006
7:32 pm
27912
Lo: Baie dankie Jackie, Dit is dus 'n lang gedig. Ek weet nie of sy 'n faks het nie, sal haar vra. Ek stuur jou berig aan haar deur. Ons bly naby mekaar,...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 5, 2006
8:48 pm
27913
Sam: "Op die hoogte" is pure "Beeld-"spraak. Geen ware Afrikaner gebruik die uitdrukking nie... Leon: Trouens, “op die hoogte wees” is ’n slaafse...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 7, 2006
6:35 am
27914
... Is daar nog 'n "Sam" hier? Of het ek daardie stelling gemaak toe ek nie gekyk het wat ek tik nie? Sameul...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 7, 2006
6:43 am
27915
Weet nie van nog 'n Sam nie, maar ek gebruik beslis *op die hoogte* - en ek is NIE aan Beeld verbonde nie. ... From: Samuel Murray To:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 7, 2006
7:18 am
27916
Leon: Dié gees sal jy in elk geval ál meer in die 21ste eeu in Afrikaanse woordeboeke teëkom. Kyk gerus wat sê prof. R.H. Gouws, taalkundige verbonde aan...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 7, 2006
7:19 am
27917
... Is daar nog 'n "Sam" hier? Of het ek daardie stelling gemaak toe ek nie gekyk het wat ek tik nie? Leon: Dis Sam van 'n ander lys, Samuel. Ek noem jou mos...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 7, 2006
7:25 am
27918
Samuel: Kan julle my dalk sê waar in die 2002-AWS kry ek die volgende: 1. Beide "ge-eet" en "geëet" is korrek. 2. "hoek van Waal- en Maasstraat" is korrek,...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 7, 2006
10:06 am
27919
Leon: Google, wat mens altyd goed op hoogte van sake hou, gee ook insiggewende statistieke (onthou die meervoud) oor die getal kere dat "op hoogte van" en "op...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 7, 2006
11:05 am
27920
Ek weet dit gaan dalk na dubbele standaarde of manteldraaiery klink , maar kan 'n mens nie 'n saak uitmaak vir "ek hou jou op die hoogte" maar "ek hou jou op...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 7, 2006
11:28 am
27921
... Google sê: op die hoogte hou = 76 op die hoogte van sake hou = 6 op hoogte van sake hou = 36 op hoogte hou = 403 Sameul...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 7, 2006
11:42 am
27922
Samuel: Ek het 'n sin uit die Afrikaanse wikipedia geneem, die woorde op verskeie maniere verkeerd gespel, en ook vyf onsensitiewe woorde geneem, en hulle aan...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 7, 2006
12:08 pm
27923
Elke dag iets nuuts om te leer. Dankie, Samuel. ... From: Samuel Murray To: taalgesprek@yahoogroups.com Sent: Tuesday, February 07, 2006 1:42 PM Subject: Re:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 7, 2006
12:16 pm
27924
Om te die of nie te die nie, dis die kwessie... Oor die gebruik/weglating van die by hoogte en meeste gee die 2005-HAT nuttige raad, wat ek pas ontdek het: ...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Feb 8, 2006
10:00 am
27925
DE OUDE LERAAR ... Als hij zijn laatst "begrijp je?" heeft gezegd, Laat hij zijn oog langs onze hoofden dwalen En zit dan als een van ons in het lokaal en ...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 11, 2006
7:30 pm
27926
SPECIALISME Ik werk als internist in het VU Medisch Centrum in Amsterdam. Na een bezoek aan de wc wijs ik de schoonmaker op de wc-rolhouder waar de onderste,...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 11, 2006
10:30 pm
27927
Goeiedag Ek sien in Beeld dat hulle 'plaasvind' skryf. Ek het op skool geleer dis 'plaas vind' twee woorde. Wat is deesdae die korrekte vorm? Gerhard ...
Gerhard Griesel
grieselg
Offline Send Email
Feb 14, 2006
5:52 pm
27928
plaasvind (plaasgevind) (aldus die AWS 2002). Wonder waar die skool die twee woorde vandaan kry! Groete. Jackie ... From: Gerhard Griesel To:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 14, 2006
6:13 pm
27929
Lo: Van Dale vermeld albei: plaats vinden (iets vindt daar en dan plaats) én die ww plaatsvinden/plaatsgevonden. Blameer die kasetaal maar vir die...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 14, 2006
7:02 pm
27930
Hou in gedagte dat ek jarre gelede op skool was. Ek het ook nie 'n nuwe AWS nie. Ek moet sê 'plaasgevind' lyk vir my heel onlogies. Die ding wat gebeur vind...
Gerhard Griesel
grieselg
Offline Send Email
Feb 15, 2006
9:21 pm
27931
Dink aan *rondgeloop*, weggekruip* en al die ander dergelike verbindings. Maar, onthou altyd, dit maak nie saak dat jy nie die nuwe AWS het nie, ook nie dat jy...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Feb 16, 2006
5:17 am
27932
Lo: Waar ons oor 'plaas vind' en 'plaasvind' praat, nog twee voorbeelde in Nederlands: =plaats hebben en plaatshebben= =plaats grijpen en plaatsgrijpen= ... ...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Feb 16, 2006
1:35 pm
Messages 27903 - 27932 of 28476   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help