Search the web
Sign In
New User? Sign Up
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 27948 - 27977 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
27948
Note: forwarded message attached. ... Yahoo! Mail Bring photos to life! New PhotoMail makes sharing a breeze. Note: forwarded message attached. Yahoo! Mail ...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Mar 4, 2006
12:23 pm
27949
ek glo nie julle is daarvan bewus nie, daar is twee spam skakels in ons links. Dit is vir my erg as hulle met so-iets wegkom. Hulle gebruik 'n robot en ons...
ericat89
Offline Send Email
Mar 5, 2006
6:40 am
27950
Ek besef eers agterna dat ek seker ook verkeerd is om 'n skakel te plaas wat wel Afrikaans is, maar moontlik nie direk oor die onderwerp van hierdie lys is...
ericat89
Offline Send Email
Mar 5, 2006
7:05 am
27951
... Daar is heelwat. Kyk by Die Knoop. Samuel -- No virus found in this outgoing message. Checked by AVG Free Edition. Version: 7.1.375 / Virus Database:...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 5, 2006
12:38 pm
27952
Sal weer gaan kyk. bietjie duister daar vir iemand wat meer as 'n halwe woord nodig het. Eurica ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To:...
eurica
ericat89
Offline Send Email
Mar 5, 2006
12:52 pm
27953
Is nou by die Knoop. (kon dit nie weerstaan nie ;-D ) dankie Samuel. Ek dink nie ek was al hier nie. Eurica Weskaap....
eurica
ericat89
Offline Send Email
Mar 5, 2006
2:52 pm
27954
PARDON We weten de weg niet in Brussel. Dus als we een fietser inhalen, zetten we onze auto een paar meter verder half op het fietspad. Terwijl ik het...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 5, 2006
9:04 pm
27955
Hallo Leon Kan jy dalk help? Op watter bladsy in die AWS word die volgende geval bereël? 'n kwartmiljoen rand X 'n kwart miljoen rand 'n halfmiljoen rand X 'n...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Mar 7, 2006
6:15 am
27956
Kyk asb op bl 164-167. Is dit die antwoord wat julle soek? ... From: Leon van den Berg To: taalmanak@yahoogroups.com ; taalgesprek@yahoogroups.com ;...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Mar 7, 2006
6:51 am
27957
Taalreëltaalspel Willie Pretorius: Op watter bladsy in die AWS word die volgende geval bereël? 'n kwartmiljoen rand X 'n kwart miljoen rand 'n halfmiljoen...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Mar 8, 2006
4:57 am
27958
... Reël 14.44 het nie heeltemal hierop betrekking nie. 'n Mens kan praat van 'n kwartmiljoen rand, maar nie van 'n eenmiljoen rand nie (met lidwoord, sien)....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 8, 2006
5:16 am
27959
Samuel, Dankie tog - nou weet ek ook. Rosil ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To: <taalgesprek@yahoogroups.com> Sent: Wednesday, March 08, 2006...
Ben & Rosil Jager
benrosil@...
Send Email
Mar 8, 2006
6:28 pm
27960
... Gerhard: Op my webwerf kan jy gratis inteken op oorspronklike, skoon grappies in Afrikaans en Nederlands wat een maal per week uitgestuur word. Daar is ook...
Gerhard Griesel
grieselg
Offline Send Email
Mar 8, 2006
7:22 pm
27961
Baie dankie. Ek gaan vir 2 weke kleinkinders oppas in Namibië, ek sal jou kontak wanneer ek weer terug is. Dit moet pragtig lyk daar na die reën. Jammer...
eurica
ericat89
Offline Send Email
Mar 8, 2006
8:03 pm
27962
'BURP' Bij de carkit die in mijn auto krijg ingebouwd hoort een instructieboekje dat zo dik is dat ik besluit het niet te lezen. Maar mijn 13-jarige zoon heeft...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 11, 2006
12:55 pm
27963
'BURP' Bij de carkit die in mijn auto krijg ingebouwd hoort een instructieboekje dat zo dik is dat ik besluit het niet te lezen. Maar mijn 13-jarige zoon heeft...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 11, 2006
12:55 pm
27964
Hallo almal Volgens SAAZ is dit 'n fout om "inpalm" te gebruik in die sin van 'n prys verower in 'n enkele daad of aksie. Die woord beteken volgens SAAZ op...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 20, 2006
10:30 am
27965
Lo: Volgens Van Dale (het nog nie in WNT gesoek nie) Die woord 'inpalmen' blyk heelwat ouer as ons dink. In 1598 eerste keer opgeteken. 'In' +...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 20, 2006
8:20 pm
27966
... Dié betekenis ken ek glad nie in Afrikaans nie. Wel "inhaal". ... Dié betekenis is kwansuis die "korrekte" betekenis in Afrikaans, maar let op dat die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 21, 2006
5:49 am
27967
Ironies genoeg is al drie betekenisse van 'inpalm' wat Lo aanhaal, presies net so in die heel nuutste HAT (2006) opgeteken, met die wederregtelike gedagte en...
Van Zyl, Ettienne
evanzyl@...
Send Email
Mar 21, 2006
6:03 am
27968
Leon: Ek het pas dié skokkende boodskap gekry: Regarding your email, please note that Louw Aucamp died on 17 March 2006 ... Yahoo! Mail Bring photos to life!...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Mar 21, 2006
11:53 am
27969
Lo: Dis blykbaar nie korrek nie, maar 'inpalmen' het vir MY 'n negatiewe klank en betekenis. Wederregtelik, sinomien vir onregmatig. Op slinkse (slimme) wyse...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 21, 2006
11:53 am
27970
Jackie: Ek stem saam met hierdie opmerking. Vir my is *inpalm* ook iets wat jy op snoep wyse na jou kant toe inhark ... From: Lo Raavé To:...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Mar 21, 2006
12:14 pm
27971
Leon: Ek word deur jonger mense gedruk om koel te aanvaar vir “wat byval vind”. Die nuutste HAT sê immers: cool b.nw. (E.) ook koel Algemene aanduiding...
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
Mar 23, 2006
10:30 am
27972
... Ek verkies "cool" bo "koel", want "koel" beteken tog reeds iets anders. ... Ek hou van "bakgat", maar dit beteken tog iets anders, weet jy. Bakgat beteken...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 23, 2006
11:10 am
27973
Ek sou nie eintlik 'cool' wou sê nie, want ek hoor baie Afrikaanse jongmense sê alewig alles is 'koel' (op Afrikaans uitgespreek). Soos ek gehoor het dit...
Van Zyl, Ettienne
evanzyl@...
Send Email
Mar 23, 2006
11:30 am
27974
Stem saam met die gebruik van *koel*. My vriendin (ons is lankal albei goue oues) sê gereeld die tyd wat ons vir koffie afspreek, is *koel*. En SMS die...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Mar 23, 2006
11:47 am
27975
Lo: Dalk kom die 'bak' gedeelte van 'bakgat' van een van die vele betekenisse van die woord 'bak': 'n Skeepsterm wat lui: 'Bak liggen', zodanig dat de wind...
Lo Raavé
loraave@...
Send Email
Mar 23, 2006
12:52 pm
27976
Ria: As die cowboy 'n behoefte het aan 'n ander woord as wat goue oue vriendinne gebruik, en hy wil nie iemand anders se ouma laat grootoë maak nie, bly ook...
Ria Crafford
riacrafford@...
Send Email
Mar 24, 2006
7:10 am
27977
Jackie: *kwaai* dra vir my eerder die betekenis van *indrukwekkend*. 'n Vinnige, moderne, het-alles-motor of dieselfde soort rekenaar sou dus as *kwaai*...
Jackie Viljoen
koobah2004
Offline Send Email
Mar 24, 2006
7:24 am
Messages 27948 - 27977 of 28421   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help