Drie kwatrijnen Het grootst geluk ligt in de kleinste dingen: het gras, de dauw, het licht, de ritselingen van wind en blad, de glimlach van een vrouw, en,...
Lo Raavé
loraave@...
Jun 2, 2006 8:01 pm
28111
VUURTJE? Onlangs liep ik door de starten van Havana. Met enige regelmaat kwam er een roker op me af die om een vuurtje vroeg. Omdat ik niet rook moest ik ze...
Lo Raavé
loraave@...
Jun 3, 2006 2:49 pm
28112
Beste vriende Vanaand (Sondag 4 Junie 2006) om 21:00 handel die SABC 2-programThe Big Question oor die vraag of Pretoria se naam moet verander. Tydens die...
Cornelis, Ek wonder net waarom die belangrikste argument nie kan wees dat elkeen die naam gebruik wat hy verkies. Nee, dis die boos opsit om die bekende name...
Alana: Vanaand (Sondag 4 Junie 2006) om 21:00 handel die SABC 2-program The Big Question oor die vraag of Pretoria se naam moet verander... Cornelis: Ek wonder...
... Sou so iets in Europa werk, Cornelis? Ek meen, as die stadsraad van Amsterdam sou besluit om hul stad "Meerdorp" te noem, en dit so op al hul amptelike...
Leon: Jammer oor die vertraging weens 'n steeks rekenaar. Die Pretoria/Tswane-uitslag is: SMS-referendum: 89% sê Pretoria moet Pretoria bly. Ateljeegehoor...
... Gerda: Foon-engel ? (Nav Leon van Nierop se Plesier-engel:-)))...
Gerda
naudeovs@...
Jun 7, 2006 9:57 am
28120
Christo: Hier is die jongste stand van die stemming vanmiddag (Woensdag) om 17:30: 1. Should the Pretoria/Tshwane name change go ahead? Yes (169) 2% No (9342) ...
Leon: Reageer gerus vir moontlike publikasie in Finweek op die volgende briewe wat reeds ontvang is: Prof Christo Viljoen, Stellenbosch: Daar word sterk klem...
Dan Roodt se voorgelegde brief aan Finweek: Die Tshwane-klug nader nou sy einde. Die oorweldigende steun vir die behoud van “Pretoria”, ook onder die swart...
Johann: Ek dink ons oplossing hier in Durban/eThekwini is ’n goeie kompromis. Die huidige Durban ten tye van die nuwe benamings het sy naam behou, en die...
Vanuit 'n bloedwarm kaseland, in hittegolf stemming: SEKS We hebben zojuist Zwarte Lola bewonderd in de zeehondencrèche in Pieterburen en rijden naar huis...
Lo Raavé
loraave@...
Jun 10, 2006 11:06 am
28126
Hallo almal Hier's 'n spelvragie (hoofletter/kleinletter) vir julle. Die AWS gee reëls by aanspreekvorme maar gee nie duidelikheid oor die volgende kwessie...
Samuel: Maar wat daarvan as daar geen lidwoord is nie, maar die persoon word nie aangespreek nie, soos as twee sussies stry en die een sê "Ek gaan vir pa/Pa...
Leon du Plessis
lduplessis@...
Jun 12, 2006 1:51 pm
28128
Ettienne: Ek stem saam met Leon. Die 'Pa' tree daar as eienaam op en nie as 'n soortnaam soos by "Ek gaan vir my pa sê" nie. Groete Ettienne...
Van Zyl, Ettienne
evanzyl@...
Jun 12, 2006 1:58 pm
28129
... 0----------- Tienie: Ek sit met 2 van my eie tekste voor my waar die aanspreekvorm (sonder die direkte of selfs die geïmpliseerde "vir") verskillend deur...
... Ek hou meer van die kleinlettervorm, maar jou voorbeeld word duidelik bereël in die AWS. Die tannie word aangespreek, dus is dit hoofletter. Samuel...
Cliff Maklikste manier om hiermee te werk: Kan jy Pa/Ma/ Oom/Tannie met 'n EIENAAM vervang? Dan word dit mt 'n hoofletter geskryf. In die geval dusL "Ek gaan ...
Cliff Smuts
csmuts@...
Jun 13, 2006 10:32 am
28132
Leon: Het jy al die volgende uitdrukking gehoor? In watter omstandighede? Dankie my hartjie, 'n soentjie en 'n kwartjie. ...
Lo: Volkome nuut vir my. Nooit eerder gehoor nie. Die woord 'kwartjie' wys vermoedelik na 'n kwart van die ou NL-gulden ( f 0,25) , maar die uitdrukking is...
Lo Raavé
loraave@...
Jun 13, 2006 5:44 pm
28134
Samuel: Ek sien op bl 2 van vandag se Beeld dat die Engelse uitdrukking "to grill someone" in die sin dat die persoon oor 'n netelige saak ondervra of uitgevra...
Tienie: Botha Kroes & Winckler sê ook, p39: Om iemand te braai = om iemand te laat swaarkry. Dan kan die swaarkry seker by ondervraging oor 'n netelige saak...
... Die betekenis wat jy daar aangee, "om iemand te laat swaarkry", is wel 'n betekenis wat ek ken, maar ek assosieer dit glad nie met "om iemand so erg te...
Cornelis: In Nederlands ken ons die uitdrukking "die vuur (na) aan die skene lê" en dit sou my verbaas wanneer die uitdrukking nie ook in Afrikaans bestaan...
... Dit dek wel "oor die kole haal", wat 'n Afrikaanse uitdrukking is wat so lyk dit my dieselfde betekenis as "die vuur aan die skene lê" sou hê. Samuel...