Ons vra gewoonlik: Het jy jou vakansie geniet? of sommer kortweg: Vakansie geniet? Dit impliseer dat die vakansie gunstig ervaar is. Johan W -- No virus found...
johan willemse
vfnprov@...
Jul 1, 2006 10:15 am
28150
Lo: Hierdie boodskap het ek nie op my skerm teruggesien nie. Ek herhaal hom. KLOKHUIS Mijn collega scheikunde laat aan zijn leerlingen een appel zien waarin...
NATUUR Om halfacht 's morgens is het Kralingse Bos op z'n mooist. Flierefluitende merels, parmantige fazanten en mantelmeeuwen die de prullenbakken afschuimen,...
Lo Raavé
loraave@...
Jul 8, 2006 6:49 pm
28152
Gerhard: 'n Paar jaar gelede het die lede van taalgesprek my gehelp om 'n klomp idiome vir 'doogaan' grappig te maak vir my Graplys (skoongrappies.com)(Bv. Die...
Samuel: Op die voorblad van gister se Beeld staan daar mooi die Afrikaanse vertaling van Brisbane Grammar School ('n laerskool in Australië)... kan julle...
VERSPREKING Studerende dochter moet als discussiestof voor een collega taalwetenschap drie versprekingen aanleveren. Aan tafel put de hele familie zich uit in...
Lo Raavé
loraave@...
Jul 15, 2006 11:01 am
28155
Hallo almal Die jongste AWS sê dat die simbool vir ampere is "A", maar die simbool vir kilovolt-ampere is "kVa". Huh? Ek ken dit as "kVA", maar as die ...
Wat God beskik (rangskik, reël, orden) God beskik voortdurend waarneembaar, denkbaar en voelbaar deur beweging, veral beweging deur die waarnemer om die...
VRIENDSCHAP Ze dachten allemaal dat ik dood ging. Mijn schoondochter had al rouwkleren besteld. Dat hoorde ik later van mijn dochter. Zij zegt nu wel dat het...
Jackie: Dankie, Lo! Ek het dit geniet. Groete uit koue, nat Strand. _____ From: taalgesprek@yahoogroups.com [mailto:taalgesprek@yahoogroups.com] On Behalf...
****a! Een oude schoolvriendin van mij maakt een wereldreis. Op internet houdt zij wekelijks een weblog bij. Geweldig handig. Zo kunnen wij op elk moment...
Lo Raavé
loraave@...
Jul 22, 2006 1:08 pm
28160
Hallo almal Hier op een advertensie is 'n straatnaam "Muskejaatkatstraat". Dis soos ek die woord ook ken... "muskejaatkat". Maar HAT het hom nie. HAT het ...
Jackie: Ken net *muskeljaatkat* _____ From: taalgesprek@yahoogroups.com [mailto:taalgesprek@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 24 July 2006...
Ek ken 'muskeljaatkat'. Ek sien in WAT word die vorm sonder die 'l' as 'minder gebruiklik' gemerk. Dit verskyn 4 keer in WAT sonder die 'l' en 13 keer met die...
Van Zyl, Ettienne
evanzyl@...
Jul 24, 2006 9:33 am
28163
IDIOME WYS JOU DIE PAD Wil is kan Leon van den Berg Ek wikkel en weeg wat God beskikbaar stel hoofsaaklik deur middel van verwikkelde taalspele. Want elke...
Cliff: Ken Muskeljaatkat en Musseljaatkat en het nog nooit iemand muskejaatkat hoor sê nie. Het wel gesien die WAT dui dit ook aan, en nogal ewonder in watter...
Cliff Smuts
csmuts@...
Jul 24, 2006 5:36 pm
28165
... DRIES: Ek ken net "muskeLjaatkat", maar ek is altyd geleer mens moet plekname skryf soos dit amptelik gerigistreer is, afgesien van korrekte spelling, so...
Gerda: Daar staan dit: in Beeld - in GROOT opskrif geskryf: GELD WAT KROM IS MAAK REG WIE STOM IS.... Tensy dit woorspeling is, sal ek maar uitroep: helaas my...
Gerda
naudeovs@...
Jul 27, 2006 6:21 am
28167
... Hoe sou jy in so 'n sinspeling op die idioom dit duidelik maak dat dit mense is wat stom is en nie dinge is wat stom is nie, Gerda? Samuel...
Sameul ... Gerda: So jy reken dat mens vaste idiome kan verdraai na mens se eie smaak? Waarvoor is taalreëls dan daar? As jy reken dis 'n sinspeling dan kon...
Gerda
naudeovs@...
Jul 27, 2006 10:40 am
28169
... Daar is nie so iets soos "vaste idiome" nie, Gerda. Dis daardie soort mentaliteit wat maak dat ons taal so arm is, omdat mense meen dat 'n mens slegs...
G:>> Geld wat krom is maak reg wie (wat) stom is ... S:> Hy sou kon, maar hoekom moes hy? Hoekom moet die korrekte skryfwyse ... Gerda: Soos ek verduidelik...
Gerda
naudeovs@...
Jul 28, 2006 12:47 pm
28171
De Schone Wereld Iedre morgen na het nachtelijk slapen Ligt mijn wereld nieuw door mij geschapen. Iedre dag heb ik haar weggegeven, Telkens één dag meer van...
Lo Raavé
loraave@...
Jul 29, 2006 10:13 am
28172
TRENDJE Op mijn werk heeft mijn kamergenoot onlangs een goede vriend verloren bij het oversteken van een diep ravijjn op weg naar een Tibetaans klooster. Een...
Samuel> ... Gerda: Nie in die opskrif nie, Samuel. Dis deur 'n joernalis geskryf. Bo-aan die bladsy. " Sy was 'n passasier in die motor toe Makgalemele, WIE sy...
Gerda
naudeovs@...
Aug 2, 2006 9:03 am
28177
... Jy's reg. Wel, dan moet ons maar aanneem dat dit 'n nuwe stylreël by Beeld is, nie waar nie? Samuel...
[Hierdie brief is ook as 'n MS Word-dokument beskikbaar] 'N OOP VENSTER OP AFRIKAANSE WINDOWS ('n brief deur Samuel Murray) Die Afrikaanse taalpak vir Windows...